Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Bloubergstrand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1064 resensies.

Bloubergstrand

18 on Coral

"Was en sal altyd ongelooflik bly."

Bloubergstrand

Baysands Lodge

"Blowfish, Blue Peter and Catch 22 great places to have dinner."

Bloubergstrand

3 Sunset Mews

"Goeie toeriste blyplek!"

Bloubergrant, Bloubergstrand

Witsand 102

"Ongelooflike lekker kuierplekke en het 'n vakansie-atmosfeer."

Bloubergstrand

Atlantic Postcard

"Genoeg lewe op Bloubergstrand! Winderige en koue weer in die twee dae wat ons daar was, maar nog steeds baie sportiewe mense daar."

Big Bay, Bloubergstrand

Atlantic Sunset

"Dis 'n pragtige strand, lekker winkels, rustige buurt. "

Big Bay, Bloubergstrand

Atlantic Sunset

"Beslis een van ons land se beste bates."

Bloubergstrand

Leisure Bay 311

"It is in the most beautiful place in the world which is CAPE TOWN!"

Bloubergstrand

Atlantic Oasis Guest House

"Bloubergstrand is a very tranquil place for de-stressing and re-energizing ones body and soul."

Table View, Bloubergstrand

Pentzhaven Guest House

"Altyd 'n mooi uitsig en bly altyd 'n wenner."

Bloubergstrand

Baysands Lodge

"Bloubergstrand is 'n fantastiese plek om te besoek wat ver genoeg uit die stad is om die stadsrumoer te vermy, maar ook naby genoeg om enige plek vinnig te besoek. Ons van Gauteng voel dat ons in 'n ander land is wanneer ons in Kaapstad is, want dit is pragtig skoon en netjies met baie goeie infrastruktuur."

Bloubergstrand

Blouberg Cape Town Sea Spray A409

"Bloubergstrand is enige toeris se droombestemming. Dit is na genoeg aan Kaapstad om die stadslewe te verken en ver genoeg om uit die geraas te bly. Die ligging is baie naby die hoofweg sodat 'n mens maklik in allerlei rigtings kan ry."

Big Bay, Bloubergstrand

Seaside Village24a

"Baie oulike eetplekke langs die see en gerieflik geleë met lekker winkels, en tog naby aan al die toegangsroetes na Kaapstad. "

Blad
Blad 36 - Wys 1051 tot 1064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang