Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bojanala
Rated 4.2 out of 5 based on 1234 reviews.
"Rustenburg Town is close to a lot of entertainment. Especially Sun City and game reserves, etc. "
"Hartbeeshoek bied jou 'n groot verskeidenheid verblyfopsies/besienswaardighede en dit is slegs 'n klipgooi van Pretoria!"
"Phokeng is a great destination. There are plenty of things one can do there and if you want to get to town, the roads are easily accessible, including the highway. Road signs and directions are very accurate."
"Kan nie glo hulle doen 3/4 van dorp hoofpaaie regmaak op eentyd nie. 4 blokke op 'n tyd is verstaanbaar en lank nog nie reg nie, mors van tyd en petrol vir besoekers geen aanwysings voor die tyd nie. "
"Lieflike plek wat ek sterk sal aanbeveel. Daar is klasse van verblyf vir elke smaak en prysklas."
"Kosmos het ongelukkig baie agteruit gegaan vandat ek in 2004 daar tuis gegaan het."
"Peaceful, open spaces and world class places to visit such as Sun City. If you're looking for some peace of mind and a less cluttered holiday, it's good. "
"Plakkerskampe langs N4 en Optogte wat N4 blokkeer is nogal 'n nagmerrie. Moes 'n ompad ry om daar te kom."
"Dit was baie lekker, die enigste negatiewe was dat ons glad nie in die aande kon slaap nie, want ons eenheid was naby an die hoofweg en die geraas van die karre, trokke en trein was bietjie erg."
"Jy moet veilig kies. Gaan bly by 'n plek wanneer een van jou vriende alreeds daar geslaap het."
"Opknappingswerk en algemene skoonmaakwerk is broodnodig. Die potensiaal is verseker daar."
"Heerlike pizzas by The Grove geëet. Dink dit is 'n goeie oorblyplek as jy die Bosmanfees by Groot Marico wil besoek!"
"Baie mooi omgewing, netjies en skoon. Chameleon Village was nie great, 90% van stalletjies was African Market, niks nuut gesien wat nie in Johannesburg beskikbaar was, dieselfde by die Boere Mark. Pretville was pret gewees en Jasmyn was ongelooflik interessant. Die slang park was bie bekostigbaar met 'n aangename ervaring, skoon en netjies met goed versorgde diere. Die monkey sanctuary was buitensporig duur en is beslis nie vir die Suid-Afrikaner mark nie, en glo hul dien vir die oorsese mark."