Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bojanala
Rated 4.2 out of 5 based on 1234 reviews.
"ALLES WAT JY NODIG MAG KRY IS TOT JOU BESKIKKING. BAIE OULIKE EN GERIEFLIKE INKOPIESENTRUM."
"Dis sentraal t.o.v. alles wat jy nodig het om te kan ontspan, omgewing te geniet in 'n rustige en veilige woongebied!"
"Die weer is heerlik en glo my daar is baie dinge om te doen in die Rustenburg omgewing."
"Daar is nie juis eetplekke in Kosmos nie. Die ligging is baie goed en mooi."
"Hartebeeshoek is 'n baie mooi bestemming om heen te reis. Definitief die moeite werd!"
"Die natuurskoon en rustigheid van die woonbuurt was heerlik. Alhoewel daar genoeg besienswaardighede en aktiwiteite is, vir elke toeris se smaak en voorkeur. Ons was aangenaam verras met die kwaliteit en diens by 'n bekende plaaslike restaurant, in vergelyking met ander dele van die land."
"It's a beautiful town to visit. The beauty of it, is that one can drive to Sun City without stress. Good shopping place."
"We did not go around Mooinooi a lot. But it's a small and quiet place to relax. It is also close to other places of interest. "
"It's a very nice township and safe, there are nice people in that place because we've been asking around for kingdoms place and they give us right directions."
"Rustenburg is 'n goeie toeriste bestemming met baie plekke om te besoek en lekker dinge om te doen."