Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bojanala
Rated 4.2 out of 5 based on 1234 reviews.
"Rustenburg is pragtig. Sal eerder in dorp blyplek soek. Wye verskeidenheid van gastehuise."
"Hier is nogal heelwat om te doen binne, ek sal sê, 'n radius van 30 km. Heerlike restaurante en aktiwiteite in die omgewing."
"Lekker naby en baie mooi omgewing. Baie om te doen in die area en lekker restaurante om te besoek."
"Kgaswane Natuurreservaat sal baie kan baat van beter inligting, meer staproetes en meer diere. Brauhaus Afrika vir middagete puik. Jasmyn met sy mark is vir 'n oggend en 'n lekker middagete puik. Hartebeespoortdam skokkend vuil met rommel op die water by die dammuur."