Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Have been to Riebeek-Kasteel twice now and still feel I'd like to go back again. Such a small town but so much to do. Highly recommend Kloovenberg for wine and the most delicious olive products, The Royal Hotel for G&T's, The Alchemist for tapas and drinks and Mama Cucina for delicious Italian food."
"Mal oor Stellenbosch. Hy is lekker sentraal geleë vir besoeke aan die wynplase. Ons was daar op 'n Sondagaand en daar was steeds winkeltjies en eetplekke oop. Die strate is baie skoon! Inwoners het 'n kultuur van patriotisme. Sal beslis weer kom kuier, maar dan net bietjie langer bly."
"Dis 'n redelike klein dorpie, so daar is nie baie om te doen na besigheidsure nie. Die meeste wynplase maak ook 14:00 se kant toe op Saterdae."
"Nie ons eerste besoek aan Bovlei nie. Sal dit weer besoek en geniet die vriendelike en gasvrye mense baie. Ry gerus die Bainskloofpas vanaf Worcester tot in Wellington - dit is vir my die mooiste van die hele Bovlei-gebied."
"Dit is aanbeveelbaar om so veel moontlik te stap aangesien parkeerplek skaars is."
"Baie mooi en rustig en tog binne redelike ryafstand vanaf Kaapstad met sy besienswaardighede."
"Very quiet city/village which is perfect for someone who likes nature and hiking. We travelled with a 20 months old boy and we realised there are not many activities for kids im Ceres and surrounding. The swimming pool is amazing but there is no information about it anywhere. We only got to know it from a friend who lives close to Ceres. All in all Ceres is a nice destination which has a lot of potential to become a bigger tourist destination. "
"Dit is 'n baie rustige area. Niemand pla jou nie. Die see is ook 'n bonus. Ek sal dit 100% aanbeveel."
"Buitengewoon winderig, die strand self is baie besig met etlike straatmusiek dag en nag."
"Bietjie verwaarloosde dorpie, maar met 'n baie lekker hotel wat 'n uitstekende restaurant het."