Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Baie eetplekke maar min aktiwiteite om te doen. En besighede maak bietjie te vroeg toe saans."
"Ons sou vir seker langer wou bly, aangesien daar heeltemal "te veel" plekke is om te besoek in die Paarl. "
"1 week is te kort om al die mooi in die omgewing te verken. Mooiste natuur tussen die berge."
"I prefer Franschhoek (instead of Stellenbosch, Paarl, and so on). It‘s a beautiful place to be."
"A great region to visit. Beautiful part of the winelands to visit with plenty to see and do."
"De Doorns is 'n klein dorpie, maar die hele area is pragtig met die lekkerste druiwe!"
"Paarl was 'n heerlike ontdekking van ouwêreldse skoonheid. Die lang hoofstraat met sy popmooi-huisies en tuine het ons harte gesteel."
"Ons het Ceres geniet. Ziplining is een van baie besienswaarighedes in die omgewing met baie vriendelike en behulpsame personeel."
"Die dorpie Tulbagh is ongelukkig 'n slagoffer van ons regering se onvermoë om 'n beter lewe aan sy mense te gee. Die hoofstraat is besaai met werklose mense wat vinnig om toeriste brom. Meeste besighede is of gesluit of het beperkte besigheidsure. Darem is die strate redelik skoon. Die prag van die area is nie die dorp nie, maar die natuurskoon en die omliggende plase, berge, riviere, damme, staproetes en bergfietspaaie."