Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Alle diensverskaffers waarmee ek in Worcester in kontak was en mee besigheid gedoen het was uitstekend!"
"Pragtige dorpie! Besoek ook die kerkie in die dorp, Montpelier, Saronsberg en die olyfplaas! "
"Ongelooflike dorpie en omgewing. Jy mis uit as jy nie hierdie area besoek as deel van jou Kaap-vakansie nie. "
"Hierdie is die pragtigste historiese gedeelte van Stellenbosch. Ek het vir 2 jaar in die area gebly voor ek verhuis het. Naby galerye, restaurante (Gino's is 'n wenner), kuierplekke (De Akker), 'n garage en 'n groot Checkers. Dit is pragtig en ons ry nooit êrens heen as ons daar bly nie. Die stap is deel van die mooi. Ons hou steeds daar vakansie as ons die kans kry."
"Red Tin Roof is 'n heerlike restaurant sowat 200 m van Obiekwa. Uitstekende vakansie gewees. "
"Dit was die afgelope 5 jaar my dogter se tuiste so dit het heeltemal deel van ons geword. 'n Wonderlike dorpje."
"Stellenbosch is my alma mater, so ek sal altyd 'n sagte plekkie vir die dorp hê. Dit bly vir my 'n mooi universiteitstad - vandag 'n gebalanseerde mengelmoes van ou goed en moderne ontwikkelinge."
"Die tydperk wat ons in die Strand was, was dit baie rustig en dit was presies wat ons nodig gehad het. Die kinders het die lekker warm seewater baie geniet."
"Strand is 'n lieflike plek met sy lang strande en gerieflike ligging. Die verkeer in die oggende en die middae, asook oor naweke is 'n probleem."
"Ons ervaar Stellenbosch en die Kaap se restaurante as pretensieus en buitensporig duur. Ons mis die warmte van die mense soos beleef in Klein Karoo."
"Dit is 'n oulike dorp met baie om te sien, doen en proe in die area. Ek sal graag wil terugkeer."
"Convenient to most wine routes and gholf courses in and around Stellenbosch, with a beautiful view of the mountains."
"Die Paarl het ons verras! Sulke mooi plekkies om te besoek! Tea under the trees was ongelooflik! Ons sal beslis weer teruggaan soontoe."