Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Boland

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland

Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.

Strand, Boland

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Sal definitief weer in die Strand oorbly."

Stellenbosch, Boland

Mt Simon Estate

"Pragtige dorp, silwerskoon strate. Net 'n plesier gewees!"

Klapmuts, Boland

Sleepy Willow Country Accommodation

"Naby Stellenbosch tussen bekende wynplase. Rustige, mooi area."

Riebeek-Kasteel, Boland

Villa Augusta

"Pragtige dorp in 'n pragtige omgewing, met volop restaurante en besienswaardighede in die omgewing."

Strand, Boland

5 Lantra

"Strand is lekker sentraal sonder om binne in die stad te wees. "

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Pragtige dorp!"

Strand, Boland

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Die Strand is 'n goeie vakansie bestemming. Dis baie veilig en die uitsig oor see was goed. "

Rawsonville, Boland

Camandona Country House

"Lieflike buurt waar ons tuis gegaan het. Vriendilike bure. Genoeg drankwinkels as jy miskien kort kom."

Strand, Boland

Seemeeu 502

"Netjies, goed geleë."

Paarl, Boland

Zen Tree B&B

"Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek."

Strand, Boland

Hibernian Towers 309

"Ons sal enige tyd weer kom kuier. Het veilig gevoel. Omgewing is skoon en netjies. "

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Lekker buurt om in te bly."

Ceres, Boland

Klondyke Farm

"Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang. "

Die Boord, Boland

Boord Guesthouse

"Kan dit definitief aanbeveel."

Strand, Boland

St Tropez 905

"Baie skoon, sien nie papiere of enigiets wat rondlê in Kusweg en op sypaadjies nie. So anders as vele ander dorpe en stede."

Strand, Boland

One Fine Stay

"Die Strand is sentraal geleë en van hier kan jy baie plekke bereik, maar in die Strand is daar ook heerlike resturante. Almal was baie vriendelik. Dit was lekker."

Riebeek-Kasteel, Boland

A Treehouse

"Lekker plattelandse plek om te bly, nie ver van groot plekke af nie"

Paarl, Boland

110 Main, Paarl

"Paarl was nog altyd 'n baie gerieflike plek om te bly, naby ander interessante gebiede om te besoek."

Strand, Boland

Da Gama

"Amazing verby! Dis definitief 'n bucket list bestemming."

Strand, Boland

Theebos Self-Catering Apartment

"Dis 'n lieflike bestemming, lekker rustig en baie sentraal. "

Riebeek-Kasteel, Boland

Du Vlei

"Very interesting and wonderful place to visit, very worthwhile."

Stellenbosch, Boland

Mt Simon Estate

"Besige, tog rustige dorp, met alles wat jy benodig vir 'n heerlike geleentheid. "

Page
Page 183 - Showing 5461 to 5490
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers