Geverifieerde Resensie
Bonnievale
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bonnievale bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 45 resensies.
"Meer kan gedoen word om toerisme in die omgewing van Bonnievale te bevorder. Verskaf meer inligting oor besienswaardighede of nabygeleë ontspanningsplek/eetplekke in die vorm van kleurvolle pamflette."
"Daar was ongelukkig 'n moord op 'n plaas in Bonnievale dieselfde aand wat ons daar gebly het. "
"Vriendelike mense. Baie lekker geëet by T-junction. Die dorp is net baie klein. Daar's genoeg om jou 'n dag besig te hou maar daarna sal jy na n ander dorp moet ry."
"Bonnievale is 'n pragtige plattelandse dorpie en baie rustig vir ons wat uit die stad se gewoel kom."
"Bonnievale is a lovely small town with the Parmalat factory right there. The wine farms are also lovely and beautiful."