Geverifieerde Resensie
Border Area
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Border Area bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1510 resensies.
"Residential roads need some maintenance. Gonubie was a pleasant place to visit. "
"Keimond op sigself bied ‘n rustige kuiertjie in ‘n afgeleë omgewing sonder om afgesonderd te voel. Pragtige strand en riviermond wat met ‘n ferrie oorgesteek kan word. ‘n Besoek aan Morgan Bay Hotel komplimenteer die mooi natuur en omgewing. "
"Elliot self is nie in 'n goeie toestand nie, paaie is sleg, maar mense was vriendelik."
"Baie mooi rustige plek. Moeite word gedoen om die strand skoon en netjies te hou. "
"We enjoy the climate and swimming at Gonubie beach. Life guards are always on duty. We like to return to Gonubie for holidays."
"It's a more peaceful place of Eastern Cape vacation I have been to so far. Not much adventures activities to offer."
"Kidd's beach het alles wat jy nodig het. Daar is n dokter en veearts. Die OK hou alles aan wat jy nodig het."
"Ons was ongelukkig te kort daar om ‘n opinie te kan gee - dit is egter goed geleë en ‘n wonderlike oornagopsie langs die Oos-Kus. "
"Ons het al Ugie besoek en gaan beslis weer, wil soveel meer weet van die ryke geskiedenis. Die Oos-Kaap, veral hierdie deel, het 'n spesiale bekoring."
"Port St Johns die dorpie self is redelik verwaarloos, maar die plaaslike mense daar is vriendelik en behulpsaam. Die omliggende gedeeltes is egter ongelooflik mooi. Die pad na Gecko's Place is sleg, maar hierdie area noord van PSJ is wonderlik!"
Gxarha (Morganbaai), Grens Area
Mitford Hotel"Morgan Bay is the place to be, no other destination can compete with it."
"Little town, not busy over the festive season and a perfect getaway destination if you don't like being part of the buzz. "
"Gonubie is net een woord: vakansie! Heerlike strande en rustige, veilige omgewing."