Verified Reviews
Brackenfell
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Brackenfell
Rated 4.3 out of 5 based on 83 reviews.
"Alles gerieflike afstande en baie maklike toegang met hoofverkeerroetes."
"Brackenfell as sulks bied nie veel vir die toeris nie, maar is sentraal geleë as afspringpunt vir ekskursies na Kaapstad, Stellenbosch, Paarl en die Weskus."
"Dit is 'n stil en veilige area en het vir ons 'n goeie radius gegee om verskeie plekke te besoek. "
"Brackenfell is lekker sentraal as jy meer as die Kaap se middestad wil besoek."
"Because my family is in Southern Suburbs and I needed to be there most of the time - so not sure how to rate it. "
"Brackenfell is 'n woonbuurt uit die gewoel van die stad, maar naby aan hoofpaaie sodat 'n mens maklik by toeristeaantreklikhede kan uitkom."
"Brackenfell is stil, het 'n pragtige uitsig in die rigting van Kaapstad en dit is naby genoeg aan goeie restaurante en inkopiesentrums."
"Brackenfell is awesome. Meeste van ons besigheid is in Brackenfell. Nie 'n toeristebestemming nie, maar vir ons baie goed vir besigheid. "