Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart

Geverifieerde Resensie

Breede River Valley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Breede River Valley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1629 resensies.

Breederiviervallei

Ratelbosch Selfsorg

"Ideal vir 'n wegbreek uit die Kaap - ver genoeg om die platteland gevoel te kry en ook naby genoeg om te ry vir 'n naweek weg. "

Tulbagh, Breederiviervallei

Vindoux Guest Farm & Spa

"Small town, but lots of wine farms and places to visit. Beautiful clear skies at night."

Breederiviervallei

Die Kloof

"Net waardering. "

Tulbagh, Breederiviervallei

"Sou langer wou bly. Pragtig!"

Tulbagh, Breederiviervallei

Nuwerus Overnight Accommodation

"Baie rustige omgewing met baie plase om te besoek."

Tulbagh, Breederiviervallei

Rustic Private Cottage

"Tulbagh is 'n pragtige dorp wat ek en my man al op verskeie geleenthede besoek het. Wat dit nog 'n beter maak is die feit dat ons hondjie altyd vriendelik ontvang word deur dorpenaars en daar is verskeie restaurante en wynplase wat ons klein baba, 'n Yorkie, met ope arms ontvang."

Tulbagh, Breederiviervallei

Brandwag

"Quiet town, plenty of nice wineries and Buchanan craft beer."

Tulbagh, Breederiviervallei

Schalkenbosch Wine Estate

"Beautiful town with lots of culture and beautiful museums. "

Breederiviervallei

Amathunzi Private Nature Reserve

"Die Langeberg (Ashton, Bonnievale, McGregor, Montagu en Robertson) lê teenaan die Breederivier. Pragtige area om te ontdek. Bootrit by Viljoensdrift vir seker 'n hoogtepunt. Lieflike klomp wynplase om te besoek. "

Worcester, Breederiviervallei

Wykeham

"Daar is baie te doen en te sien in nabye area vir die hele gesin."

Ceres, Breederiviervallei

Palmboom Gastehuis

"Would love to come back to Ceres later this season."

Tulbagh, Breederiviervallei

Oude Compagnies Post

"Pragtige dorpie met geskiedenis."

Breederiviervallei

Drecaso Self-Catering Chalets

"Soveel plekke om nog te verken en te ervaar. Ons sal weer kom. "

Tulbagh, Breederiviervallei

Bergsicht Country Cottages- African Delight

"Die dorpie self is nie baie aanloklik nie, maar die ligging rondom is fantasties en alles is naby genoeg om vinnig te bereik."

Breederiviervallei

Atila

"Tranquil environment with a relaxing atmosphere."

Ceres, Breederiviervallei

Porterhouse Eleven

"Rustige plattelandse dorp."

Rawsonville, Breederiviervallei

Rawsonville Guest House

"I had a wonderful time in Rawsonville. Good hospitality."

Worcester, Breederiviervallei

22 on Frere

"Iemand het ons aanbeveel om heerlike druiwesap by De Wet Kelders net buite Worcester te koop, en dit is regtig heerlik."

Tulbagh, Breederiviervallei

Witzenberg Country Inn

"Spandeer tyd in Tulbagh en ontdek dié juweel!"

Breederiviervallei

River Edge Accommodation

"Mooiste in ons Wes-Kaap."

Tulbagh, Breederiviervallei

Oude Compagnies Post

"Het die Vintage Market baie geniet!"

Van Riebeeck Park, Breederiviervallei

Jubilate Deo

"Mooi en rustige area. Jy kan rustig wees, jou deur kan oop staan en die vars lug inasem. Mooi plek. "

Tulbagh, Breederiviervallei

Fraaigelegen Farm

"Baie wynplase om te besoek, lekker eetplekke."

Breederiviervallei

Bushmanspad Estate

"Wonderlike deel om vakansie te hou, baie om te sien en te doen vir almal."

Touwsrivier, Breederiviervallei

Komkyk Touwsrivier

"Dis 'n lekker plek om te oornag, maar met 'n paar winkels ens."

Blad
Blad 34 - Wys 991 tot 1020
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang