Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1629 reviews.
"Ceres is 'n pragtige landelike dorpie styf ingewikkel tussen die mooiste berge. Als is waarlik so na aan die natuur daar. Veral nou met die wintersneeu en koue, was dit ideaal."
"Dis die moeite werd om Tulbagh en die vallei te besoek. Pragtige omgewing en heerlike wyn."
De Doorns, Breede River Valley
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Tipiese, plattelandse dorp waar nie veel aangaan nie."
"Ons het nie geweet Kerkstraat is so vol interessante plekkies nie. Parkeer jou kar en stap die dorp plat, die locals is vriendelik. Die gemeenskapsgroentetuin is 'n baie oulike projek waarvandaan die gastehuise ens. vars groente aankoop. Baie goeie idee!"
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"It's quite nice but I don't think it worth more than 2 nights."
"Ons is mal oor Tulbagh! Dis altyd mooi en lekker om daarheen te gaan en die mense is so vriendelik."
"Tulbagh is 'n baie mooi dorpie met baie oulike plekke om te besoek, maar nie baie opsies vir mense met peuters nie."
Worcester, Breede River Valley
Esperance Farmstay @ Manor"Baie dag uitstappies in die area. Oulike eetplekke en natuurlik wynplase."
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Ons was nie regtig daar tydens ons besoek nie. Maar dis 'n mooi dorpie met 'n pragtige uitsig oor die Slanghoekvallei."
Worcester, Breede River Valley
De Bergen"Heerlike aandete geëet by Fowlers en die beste koffie gedrink by Cafe Hugo. Baie lekker Parkrun."
Worcester, Breede River Valley
Geluk on Vergenoegd Farm"Heerlike croissants by Daily Bread in die middedorp. Goeie diens ook!"
"Pragtige omgewing. Die mense met wie ons te doen gekry het, was almal baie vriendelik en hulpvaardig."
Worcester, Breede River Valley
Jubilate Deo"Worcester het ons baie verbaas. Ons het die hele dorp en omliggende areas besoek en besluit dat dit werklik 'n soveel meer is wat die oog kan sien. Kyk beslis met nuwe oë na die dorpie."