Geverifieerde Resensie
Buffalo City
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Buffalo City bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 667 resensies.
"Gonubie lyk na 'n baie aangename plek waar 'n mens jou skoene kan uitskop en ontspan. Dis 'n skoon dorp met goeie restaurante en fasiliteite, regtig 'n aangename verrassing!"