Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Walmer, Sarah Baartman District
17 on 5th Avenue Walmer Guesthouse"Walmer is a lovely area and safe, and it has good restaurants and a lovely mall. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Nieu-Bethesda het baie meer potensiaal. Die bierbrouery was teleurstellend, want dit was baie onnetjies. Die Uilhuis was baie interessant, maar 'n mens sal graag meer oor die inhoud van die huis waar Helen gewoon het wil weet."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Madiolyn"Wonderlike plek, maar die teerstrate is in 'n baie slegte toestand. Vol lelike, groot gate – dis baie gevaarlik!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Coral Guest Cottages"Port Alfred is a beautiful town with clean beaches. The boat rides were the best. We saw the lighthouse and drove to Kent on Sea, a beautiful town close by. I would go back any time,"
Mill Park, Sarah Baartman District
Ingleton Lodge - Prev Address"Millpark is a nice suburb and close to everything. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Shelly Beach Cottages"Really enjoyed it - would like to go back."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Bluewater Guest House"Naby die groot plekke, maar ek het lekker daar gekuier."
Greater Addo, Sarah Baartman District
Avoca River Cabins"Die Olifantpark maak die area en dit moet besoek word."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Gillroy House"Pragtige vakansiedorpie. Nie oorbevolkte strande nie en dit is netjies en skoon."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Frangipani House & Driftwood Cottage"Dit was 'n heerlike ervaring."
Humewood, Sarah Baartman District
Aqua Marine Guest House"The place to be for a peaceful holiday destination."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Starry Nights Guest House"Geen teerpaaie of straatligte, soos in die 1950's."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Aquarius B&B"Vir 'n eerste besoek, sal ek definitief weer gaan. Daar is steeds dieselfde atmosfeer wat die blommekinders van weleer aangegryp het. Ek kan verstaan hoekom hulle na so 'n stukkie paradys in ons land sou ontglip het. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Lavender House & Lavender Room"Pragtige klein dorpie. Het 'n wonderlike restaurant in Wharf-straat opgespoor. 'n Bietjie te besig gedurende die Desembervakansie, sal eerder buiteseisoen kom kuier. Alles is hier beskikbaar. Pragtige marina en die Kowierivier-bootrit is 'n ongelooflike ervaring. Daar is baie dinge om te doen en te sien. Sal beslis aanbeveel."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Sheilan House"Beautiful town with a lot of outdoor activities. Adrenalin sea cruise is a must! "
"Addo-olifantpark is die groot aantrekking. Dit lyk nie of daar samewerking is om die dorpie self meer aantreklik te maak nie, maar Wild Africa was 'n aangename verrassing. Hopelik is dit 'n voorbeeld wat nagevolg sal word."
Port Alfred, Sarah Baartman District
4 Carnoustie Guest House"Seker die beste seebestemming wat daar is. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
92 Lifestyle Estate"Jeffrey's Bay is an excellent holiday destination. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Seas the Day"'n Lekker vakansiedorp met puik restaurante en klomp unieke winkels en wonderlike strande."
Oyster Bay, Sarah Baartman District
Oyster Bay Inn"Die groot sandduine is 'n belewenis en die kinders kan daar baljaar met 'n glyplank. Lieflike omgewing."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Kronenhoff"Kirkwood self was op die oggend van 24ste Desember bitter vuil met papier en vullis wat oral langs die strate gelê het. Die "dorpsvaders" kan maar gerus die saak oplos! Daar is heelwat winkels en banke wat 'n mens sou wou sien. Die petroljoggies by die Engen-vulstasie was verskriklik vriendelik en baie akkuraat. Die Spar is egter heelwat duurder as waaraan ons gewoond is by ander Spar-takke. "