Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
6 Kingston Place"The food at Tampa Bay Spur was terrible. Will not recommend."
St Francis, Sarah Baartman District
Little Portofino"'n Kosbare, "moet besoek"-bestemming in die Oos-Kaap!"
"Ek was slegs daar vir besigheid so ek was by geen besienswaardighede nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Die mense wat nie by Nieu-Bethesda oorbly weet nie wat hul mis nie. Hier kom jy weer in aanvoeling met die natuur. Die stilte en klank van plaasdiere en voëlgeluide is goed vir die siel. Die Ibis Restaurant is hoogs aan te beveel. Ons het al te heerlik geëet."
Bushmans River, Sarah Baartman District
Bushys Oak"Was vir ons 'n interessante bestemming - eerste ervaring . Nie baie eetplekopsies nie. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Baie mooi dorpie in die middel van nêrens. Moeite werd om daarlangs te ry. "
Kabeljous, Sarah Baartman District
Lagune View Holiday Apartments"Heel rustige omgewing, ons was wel buite seisoen daar ,weet nie hoe bedrywig binne seisoen is nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Nieu-Bethesda was op my emmerskop-lysie en is so dankbaar dat ek alles daar kon ervaar. 'n Rustige dorpie sonder om vervelig te wees!! En skoon en goed versorgde geriewe."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Brookes Hill Suites 250"Somerstrand is pragtig met sy strande en looppaadjies. Goeie plek om vakansie te hou as die wind nie waai nie."
Wavecrest, Sarah Baartman District
Sea View Holiday Home"Well established neighborhood in the heart of Jeffreys Bay!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Nieu-Bethesda is die moeite werd om voor af te draai en 'n paar uur te kuier. Daar is goeie restaurante, bierbrouery en die Uilhuis- en Fosiel-museum is iets besonders."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Dune Dreams Self-catering"What a beautiful and quiet, small town and the people are very friendly. I would definitely recommend it. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"Onderskat as toeristebestemming. Lieflike strande, mooi duine en rustige omgewing as mens buite die stad kuier."
Humansdorp, Sarah Baartman District
40b Guesthouse"Vervalle soos enige plattelandse dorp deesdae, dis hartseer."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
Claptons 18 Jeffreysbaai"Beautiful Marina close to the beach and excellent restaurants within walking distance."