Verified Reviews
Calvinia
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Calvinia
Rated 4.2 out of 5 based on 554 reviews.
"Baie aangename dorp, skoon en netjies met baie restaurante vir die reisiger ... Ongelukkig was daar die aand beurtkrag en het ons maar gesukkel om iets te ete te kry. Verder alles wat jy nodig het wel beskikbaar."
"Die Hantamberge wat die dorp omring en die groot rooi posbus is uniek."