Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Cape Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo

Rated 4.5 out of 5 based on 2924 reviews.

Laingsburg, Cape Karoo

Eltos Karoo Stay Guest Farm

"Die koffie by die winkeltjie naby die vloedmuseum was nogals 'n wenner."

Sutherland, Cape Karoo

Boorgat

"Pragtige dorpie met vriendelike mense."

Sutherland, Cape Karoo

Die Prokureurshuis

"Bespreek alles vooraf - veral met Covid. Ons het stargazing met Jurg gedoen. Die planetarium in die dorp besoek as ook SALT - alles hoe kwaliteit aktiwiteite. Heerlik geëet (Veral lamsdisse) by The Blue Moon en ook The White House Inn - kan dit aanbeveel!"

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Lodge

"Covid het maar seker 'n vinger in hierdie pie, want daar is aansienlik minder winkeltjies oop en restaurante om van te kies is ook heelwat minder. Maar die dorpie is mooi skoon en natuurlik is die natuurskoon 'n bonus."

Merweville, Cape Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Merweville is 'n hartsplek vir my. Elkeen wat lief is vir die Karoo moet op Merweville gaan oorbly. Woon 'n kerkdiens by in die pragtige kerkgebou. Ry na die uitkykpunt vanwaar mens oor die hele dorp kan sien. Elkeen wat die Boekklub geniet het, moet beslis by Die Boekklub restaurant gaan eet - die kos was uit die boeke."

Sutherland, Cape Karoo

Die Heks se Huis

"Almal moet een keer in hul lewe die sterre kom beleef, al is dit net 'n aand."

Sutherland, Cape Karoo

Kambro Kind Guesthouse

"Dit laat voorkom of almal daar nie meer lus is vir die toerismebedryf. Of almal se moraal af is."

Merweville, Cape Karoo

Net Genade

"Al die mense op die dorp ongelooflik vriendelik."

Prince Albert, Cape Karoo

Gecko Cottages

"Lieflik, veral in kombinasie met Swartbergpas."

Sutherland, Cape Karoo

Skurweberg Guestfarm

"Besides the stargazing and 4x4 routes in the area, not much else to do."

Sutherland, Cape Karoo

Perlman House

"Skoon dorpie. 'n Goeie dorp om van die stad se gejaagde lewe en druk weg te kom. Sielsrus en stilte. Hier kan jy weer kalmte en vreugde vind."

Sutherland, Cape Karoo

Skitterland Gastehuis

"Jurg se Sterland is 'n moet!"

Prince Albert, Cape Karoo

Lavenders

"Prins Albert is 'n pragtige Karoo dorpie en definitief 'n besoek werd. Het ook heerlik geëet by die hotel."

Prince Albert, Cape Karoo

By-Die-Koppie Guesthouse

"Prince Albert is is pragtige dorpie. Sal eendag weer daar wil oorbly vir 'n paar dae."

Prince Albert, Cape Karoo

Aloe Guest House

"Baie mooi, maar daar is groot dele wat maar arm en vuil is."

Prince Albert, Cape Karoo

Travellers Rest

"Pragtige dorp met vriendelike mense !"

Prince Albert, Cape Karoo

Gecko Cottages

"Die dorp is ongelooflik skoon en word mooi instandgehou. Veilige omgewing en die gemeenskap is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Welgedaan Prins Albert!"

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"Lazy Lizzard restaurant hoog aanbeveel."

Sutherland, Cape Karoo

Little Artist Cottage

"Was baie teleurgestel omdat dit duidelik is dat niks onderhou word nie. Bure was raserig. Restaurante nie werklik waarde vir geld nie. Teleurgesteld omdat SALT slegs aanlynbesprekings en -betaling aanvaar."

Laingsburg, Cape Karoo

Eltos Karoo Stay Guest Farm

"Town is well maintained, streets all clean. Pity that restaurant part of hotel was closed due to Covid. They used to serve the best hamburgers in the country!"

Sutherland, Cape Karoo

Jack of the Karoo

"Lig asseblief gaste in oor die "watershedding"-skedule. Dit het ons onverwags betrap."

Sutherland, Cape Karoo

Kambro Kind Guesthouse

"Sutherland has improved over the last 5 years but people there need to be more service orientated."

Prince Albert, Cape Karoo

Lavenders

"COVID-maatreëls word nie oral nagekom nie. Min het maskers aan. Dit is 'n toeristebestemming en die maatreëls moet juis meer nagekom word. Verder spuit die gastehuise Doom binnenshuis om die muskiete dood te maak. Omgewings- en mense-vriendelike opsies sal meer wenslik wees."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Khaya

"Pragtige dorp met baie karakter."

Prince Albert, Cape Karoo

Gecko Cottages

"Een van die juwele van die Karoo."

Prince Albert, Cape Karoo

Olive Grove Cottages

"'n Pragtige, netjiese dorpie. Baie besienswaardighede in en om die dorp bv. Olyfplaas, Weltevrede vyeplaas, Swartbergpas en Gamtoosvallei (Die Hel) en die Museum was uitstekend. Restaurante bedien heerlike kos."

Sutherland, Cape Karoo

The Whitehouse Inn

"Besoek gerus die historiese NG Kerk. Die kyk werd!"

Page
Page 38 - Showing 1111 to 1140
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers