Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 3515 reviews.
"Die rustigheid kruip in jou siel in tot in so mate dat jy nie kan help om 'n bietjie daarvan weer huis toe te vat nie."
"Hopelik sal meer interessante eetplekkies en winkeltjies die lig sien in die toekoms. Heerlike wegbreek uit 'n besige samelewing."
"Calitzdorp is 'n klein dorpie en 'n goeie keuse as jy 'n Klein-Karoo-dorpervaring wil hê."
"Ons doen elke jaar die R62 in die winter – dis die beste road trip in SA."
"Beeldskone dorpie, verbasend baie restaurant en koffiewinkels. Weens reën het ons nie kans gehad om al die staproetes te doen nie, maar kom terug daarvoor. Die omliggende berge is baie mooi."
"Min van die eetplekke was oop op 'n Dinsdag en Woensdag. Gelukkig kon ons by die Spar en by Giovannis Pizzeria lekker kos koop. Die omgewing is pragtig. Het gaan stap in die Gamkaberg Natuurreservaat en ons het heerlik gekuier by Du'SwaRoo."
"Baie van die inligtingsbrosjures is outdated, en plekke bestaan nie meer, of nuwe plekke word glad nie gelys nie."
"For a fantastic MCC tasting, with loads of information on MCC you have to pay Karen a visit at Silverthorn."
"Not as much to do, but friendly and warming town with beautiful mountain views."
"Quaint little town. Really pleased that the pass from Ashton to Montague is FINALLY complete. It is stunning."