Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaapstad akkommodasie
2 Volwassenes
Datums
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    R0
    R5000+
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 5099 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

4051 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 7)

White Waves is 'n moderne en uitnodigende selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Melkbosstrand en bied 'n heerlike...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 7)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 840
per nag, vir 3 mense

Garden Cottage is in die rustige woonbuurt Loevenstein, en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 840
per nag, vir 3 mense

’n Beter prys iewers anders gesien?

Bevestig jou bespreking – ons sal jou prys aanpas. Sien meer

Vanaf
Vanaf R 2 399
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 399
per nag (plek vir 4)

G Zero 3 @ The Breakers bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde tweeslaapkamerwoonstel in 'n v...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Fietsry
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 399
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Antillies on Beach is 'n selfsorgwoonstel op die boonste vloer, geleë in die hoofhuis, maar heeltemal privaat, in d...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 2 mense

Wild Rose Country Lodge skuil tussen Noordhoek se berge en is 30 minute se ry vanaf Kaapstad. Die natuurskoon en m...

Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 2 mense

Windsor House

Gastehuis in Tokai,  TokaiKaapstad
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense

Windsor House

Gastehuis in Tokai, TokaiKaapstad
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Windsor House is in Tokai, Kaapstad, naby die Constantia-wynvallei geleë. Dié area is baie gewild onder internasion...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Annette Gastehuis is in Meyboomlaan en Suikerbos-singel geleë. Dit is 'n bekoorlike gastehuis in die gesogte voorst...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 13 750
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 13 750
per nag (plek vir 12)

22 Protea skuil teen Gordonsbaai se berg en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieverdiepinghuis wat deur 'n ar...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 13 750
per nag (plek vir 12)

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)

House Fritz

Selfsorg in Vredehoek, VredehoekKaapstad
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

House Fritz is teen die hange van Tafelberg versteek en bied gerieflike verblyf naby die Gardens-winkelsentrum, Klo...

Swembad
WiFi
Braai
Fietsry
Swembad
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)

Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag (plek vir 4)
Langtermyn-verblyf 15% af!
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag (plek vir 4)

Crow's Nest is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Kalkbaai, 'n lewendige, kleurryke vissersdorpie aan Valsbaai ...

WiFi
Fietsry
Visvang
Voetslaan
WiFi
Fietsry
Visvang
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 573
per nag (plek vir 4)

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456