Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Voorstede
Resensies van Kaapstad
4.7/5

Lees regte resensies van Kaapstad van 9365 geverifieerde gaste.

Indien jy Kaapstad besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapstad.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapstad Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Town accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapstad akkommodasie

4136 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Eden on the Bay Penthouse 217 is 'n selfsorg-dakwoonstel in 'n kompleks in Big Bay, Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Groot Vyf
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)

Gratis kansellasie
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Aanbod 10% af!
Gratis kansellasie
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense

Boston Huisje is op die eienaar se erf in Boston in Bellville, 'n voorstad van Kaapstad, geleë. Dit is die ideale p...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Bergfietsry
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf R890
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 6 mense

Serenity Apartment 702 is 'n selfsorgwoonstel wat na die see front in 'n veilige kompleks in Kusweg, Strand. Die wo...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Rolstoelvriendelik
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 000
per nag, vir 6 mense

Elaines is 'n bekoorlike vakansiehuis in die lowerryke noordelike voorstad Ridgeworth in Kaapstad. Die alleenstaand...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 2 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 280
per nag (plek vir 4)

Maryam On Bree skuil in die bedrywige stad Kaapstad, wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir 'n paartjie of vriende...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Gimnasium
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 280
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 950
per nag (plek vir 2)

Trendy Beach Apartment is 'n bekoorlike woonstel wat sentraal in Kampsbaai geleë is. Dit bied ruim en gerieflike se...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis kansellasie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)

Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 6 800
per nag, vir 6 mense

Willow Beach House is 'n pragtige huis met 3 slaapkamers op Long Beach se duine in Noordhoek. Dié moderne tuiste is...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 6 800
per nag, vir 6 mense

Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 2 mense

Home Suite Hotels Sea Point bied gerieflike verblyf in stylvolle suites en is ideaal vir sake- of vakansiereisiger...

Konferensiegeriewe
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Konferensiegeriewe
Swembad
Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Golden Hill Guest House en toere word deur die eienaar bestuur en is in Somerset-Wes geleë, sowat 25 minute vanaf K...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Visvang
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

224 Eden on the Bay is 'n luukse strandfront-dakwoonstel op die boonste verdieping en bied verblyf aan 'n gesin of ...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Visvang
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Fietsry
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)

“Kyk uit na Kaapstad in die nag. Die liggies en die swart, swart see,” sing Koos Kombuis in Lisa se klavier. Teen die hange van Tafelberg lê daar 'n mengelmoes van kultuur en avontuur, 'n plek met 'n magiese atmosfeer. Kaapstad ontwyk eenvoudigheid. Dié stad is al eeue lank die smeltkroes van nasies,...

Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang