Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Die hawelose mense wat op enige oop spasie 'n tentjie opslaan lyk asof dit in 'n probleem vir die stad kan ontaard."
"Beste in die land. Ervaar elke keer iets nuuts of bykomende roetes wat gewilde bestemmings maklik toegangbaar maak."
"Previously we stayed in Sea Point and Gardens in Cape town but the traffic and noise is not something I enjoy."
"MyCity-busdiens is goed. Ons het nie ’n kar gehad nie, maar ons kon met gemak by baie plekke uitkom."
"Ek en my gesin is baie lief vir die Weskus, maar Kaapstad het die naweek een van ons gunsteling plekke geword."
"Die verkeer is erg, maar het beslis hierdie keer die verkeer gewoond geraak."