Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Die dorp is skoon en baie veilig. Die mense is net vriendelik in die Kaap."
"Dit was ons eerste wegbreek in Table View en ek sal dit vir almal aanbeveel om 'n toeris in ons mooi Kaap te word. Die lekker van alles, is dat alles binne 20 minute se ry is. Melkbos, Sea Point, Camps Bay, Grand West, Canal Walk. Ek dink ek gaan trek Table View toe, ek het verlief geraak."
"DIe stad en omgewing word goed in stand gehou, geen slaggate en geen papiere wat rondlê nie."
"Ons lief Kaapstad en kan nie wag om terug te keer nie, selfs dalk nog as permanente inwoners!"