Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Mal oor die strande, die berg, die skoon strate, geen slaggate en geen rommel wat rondlê nie."
"Kaappunt beslis die moeite werd. Kommetjie, Kalkbaai, Simonsstad is 'n moet. Kaappunt wynplaas is asemrowend. Chapmanspiek moet jy gaan ry. Houtbaai, Llandadno is onbeskryflik. Boot op Houtbaai na Robbe eiland is die defnitief die moeite werd. Die rooi "hop on hop off" busse wat van die Waterfront af vertrek is 'n moet."
"Brilliant place to visit. Unfortunately the Robben Island trip was cancelled due to technical issues, but rest of the areas fine."
"Kaapstad is 'n moet-sien toeristebestemming! Pragtige witsand-strande en heelike warm sonskyndae."
"Ons verkies die omliggende dele van Kaapstad self en nie die stedelike gebied nie."