Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Brackenfell itself is not a tourist destination, but it is very conveniently centrally located so places like Stellenbosch and Cape Town are within easy reach. "
"Stil plek en uit die stads gejaag. Net jammer om by die Kasteel en berg uit te kom, moet jy deur die verkeer gaan. Baie lekker gebly."
"Die Kaap was baie goed geadverteer in die boekie, maar daar is nog tekortkominge soos die walvis museum, die Pengiun-stasie en die flaminke, die houtbrug ens. "
"Goed geleë vir uitstappies na Stellenbosch, Franschhoek, Grabouw en natuurlik ook die Kaapse Skiereiland. Naby die lughawe."
"Durbanville is al Kaap, maar nog meer dorp. Selfs 'n treurige bestuurder soos ek kan my pad daar kry."
"Everything is there or nearby! Clean well kept roads and safe! Well done Noordhoek!"
"Dit was 100% geskik vir die dringende verblyf wat ons nodig gehad het naby die hospitaal. Dit is nie naby die see of strand nie en dus nie regtig die ideale vakansie-bestemming nie. Miskien meer geskik vir sakereisigers."
"Was baie tevrede met die wonderlike diens wat ons by Pebbels en die haarsalon in die Blaauw Berg hotel ontvang het. Waves en Blue Peter restaurante se diens is uiters swak en beveel ek dit nie aan nie. Doodles restaurant het slegs beperkte etes beskikbaar met load shedding. Blaauw restaurant het uitstekende kos en ek beveel hulle met graagte aan."
"As jy 'n stil plekkie soek, maar nog steeds in die Kaap wil wees. Is dit die plek waar jy wil slaap."
"Strand has wonderful, sea and mountain views, very clean and tidy, it has all the amenities a person could want. Strand lacks nothing, providing a peaceful getaway vibe! Truly amazing!"
"As a non Capetonian, navigating the narrow and very steep streets takes getting used to. "
"Dit is 'n rustige omgewing waar mense nog tot skemer in die strate draf, stap en fietsry. Daar is ook oorgenoeg winkelsentrums in die omgewing en Bloubergstrand se hoofstrand is baie naby. "