Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Strand was super clean, never felt unsafe. Great restaurants and within 20 min of nearest wine farms. Beach is long, clean and offers choices for those who like it really busy or quiet. Water is very shallow so no big waves or rip tides. Sunsets are beautiful. The wind and sand was a challenge, but that's the Cape for you. "
"Awesome: lovely beach, malls, laundromats, restaurants, close to so much to do. "
"Lieflike, stil area met winkels en winkelsentrums om elke draai. Dis 'n pragtige woonbuurt."
"Easy distance from beaches, Kirstenbosch and Constantia's wine estates. Close to all motorways to town, airport, Hout Bay etc."
"Vishoek is 'n baie oulike plek. Eerste keer wat ons die plek besoek en sal vir seker weer draai. "
"Pragtige plek. Baie besig in die hoofstraat. Wanneer verblyf bespreek, maak seker dat jou verblyf direk langs die see is en jou uitsig nie versper word deur nog woonstelle voor jou nie."
"Kommetjie was 'n lekker location en naby al die plekke wat ons wou besoek."
"Pragtige omgewing. Baie naby Muizenberg se swemstrand en Kalkbaai met sy pragtige winkeltjies en eetplekke. "
"Alle besighede is maklik bereikbaar en heerlik Afrikaans met al die assistente in besighede."
"Ons het nie veel in Table View gaan sien nie, maar Bloubergstrand is net af in die pad. Maklik om op die snelweg te spring na al die groot besienswaardighede. Supermarkte met al die geriewe naby om gou ietsie te koop. "