Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"'n Pragtige bestemming met 'n baie ryk geskiedenis en baie besienswaardighede in die nabye omgewing."
"Plattekloof is na-genoeg aan enige aantreklikheid in die Kaap. Maar die woonbuurt is lekker stil en rustig."
"Die verkeer van Big Bay se ligging na die lughawe is werklik baie druk."
"Excellent Navy Museum. A must visit. Quaint shops and excellent restaurants on the waterfront."
"Aangesien albei ons kinders in Milnerton woonagtig is, was Edgemead vir ons goed geleë. Dis 'n rustige woonbuurt en ons is op geen stadium verontrief deur geraas nie. "