Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Ons het baie verdwaal, seker maar omdat ons nie daardie deel van die Kaap so goed ken nie. Baie besige deel en het 'n pragtige winkelsentrum."
"Pragtige hawe dorpie met heerlike eetplekke en ‘n veilige strand vir die kinders!"
"Rondebosch is 'n netjiese bestemming met oulike kuierplekke en dit is slegs 15 minute se ry van die middestad af. Dit is baie veilig en definitief 'n plek waar ons weer sal bly as ons Kaap toe gaan. "
"Be sure the stay over at Noordhoek on a Wednesday when they have their evening market! Live music, food stalls, family atmosphere, it was lovely!"
"Very pretty area, safe and close to all amenities. Lovely place to relax and unwind."
"Betowerend. Voel soos seedorpie in die middel van die stad. Of ons 'n apteek gesoek het, of 'n restaurant, dit was alles binne stapafstand! Ongelooflike sonsondergange."
"Always loved the architecture of Pinelands’ houses, and tree lined streets."
"Vloei van verkeer en parkering in 2de Laan 'n groot frustrasie. Sal nie weer daar bly nie."
"Skoon strand en was lekker om te kyk hoe baljaar die honde op die strand en almal hardloop daar met hulle diere."