Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Alles wat jy benodig is daar. Baie rustiger as die Kaap en daar het jy waardevolle tyd saam met jou gesin."
"Table View is perfek geleë! Naby aan Bloubergstrand en Big Bay, en naby genoeg aan die stad."
"Bantrybaai is die uitsoek gebied van Kaapstad as dit by oornagverblyf kom. Baie gewild onder plaaslike en oorsese gaste."
"The southern suburbs with all it's traditional pubs and taverns and on the route to most of the scenic attractions of the Cape is seriously underrated. It is my favourite base of accommodation."
"Alles is loopafstand. Appartement kan iets schoner maar was grotendeels goed voorzien van spullen."
"Dis baie mooi, veilig en skoon. Die weer was baie onvoorspelbaar maar daar is baie afleiding en eetplekke om te kan ontspan. Die berge en see het 'n kalmerende effek op 'n mens en die uitsigte is asemrowend!"
"Bekostigbare verblyf binne trefafstand van alles wat jy in die Kaap wil beleef."
"Overall Big Bay is a lovely suburb, very quiet and safe. We stayed there last year as well but in a different accommodation complex."
"The locals are very friendly and helpful. The shopping centre is great."
"Die Strand is 'n goeie vakansie bestemming. Dis baie veilig en die uitsig oor see was goed. "
"As 'n landsburger is Kaapstad se middestad iets om op trots te wees. Ons sal weer en weer die stad besoek. "
"Nie baie tyd gehad om rond te ry en werklik die area te verken nie, slegs daar oorgeslaap!"
"Try the excellent coffee and chocolates at My Sugar and the delicious pizza at Ferdinando's Pizza, the waterfront is always a winner as well!"
"Dis baie veilig en ons kon nie glo dat daar so baie mense na al die nagklubs ens. stroom nie."
"Lieflike ligging buite die groot gedrang maar naby genoeg om alles te besoek. "
"Ons sal enige tyd weer kom kuier. Het veilig gevoel. Omgewing is skoon en netjies. "
"Houtbaai is baie lekker, as jy die balans soek tussen die stilte van die see, die mooi van die wynplase, en sentraal vir die Kaapse rumoer, met 'n tikkie kuns en kultuur."