Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Ek dink Kaapstad is 'n uitstekende toerisme plek met baie geleenthede en plekke om te sien."
"Die strande kan soms bietjie vol raak, en by tye kan die suid-ooster jou Karroo toe waai. Maar die mense is gasvry en vriendelik en dis wat tel!"
"Cape Town is a beautiful place to explore, depends where one makes a booking."
"Kaapstad is 'n interessante vakansiebestemming met uiteenlopende aktiwiteite vir die toeris. Spesiale koffiewinkeltjes en kroegies is volop."
"Alles is naby, baie plekke om te gaan besoek. Kitskosplekke en winkels is naby. "
"Kaapstad julle kort meer parkering! Andersins keep up the good work, especially the traffic department and Sanral."
"Best place to go when you want to escape the warm towns. It's always cool in Cape Town."
"Hou maar die weerberig gereeld dop om op hoogte te wees met die klimaat en pak altyd 'n trui en gemaklike, toe stapskoene in."