Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Shades of Provence"Beautiful environment, but walking and cycling paths poorly indicated or absent. A pity there is no natural swimming water, river, lake or dam; nobody's fault but part of a description for tourists."
"Pragtige dorp. Baie rustig so tussen die majestueuse berge. Sal verseker weer daar besoek aflê."
"Ek verneem dat daar 'n groot getal HOP-huise gebou word aan die kant van die dorp. Ek dink dit gaan definitief 'n invloed hê op die toerismebedryf daar. Op die oomblik is dit nog 'n pragtige, rustige dorpie."
"Up and coming but still old world charm . A jewel in today's busy world. Keep it that way! "
"Nie regtig tyd gehad om Klapmuts te verken nie, maar was darem by butterfly world gewees wat regtig baie mooi was."
"Groen, netjiese omgewing. Voel weg uit die stadsgedruis. Beslis ideaal om te ontspan. "
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Church Hills Boutique Guest House"Beautiful part of the world and quaint villages with excellent cuisine and lots to do for nature lovers."
"Die parkering in die dorp is 'n groot frustrasie! Bly een van die mooiste dorpe in die land en die jongmense gee dit 'n loslit atmosfeer."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Oak Tree Cottage"Mense is baie vriendelik en dit bly platteland, weg van al die gejaag van die stad."
Voor-Paardeberg Wine Ward, Cape Winelands
Vineyard Loft"Die skoonheid, prag en praal van die wynlande kan nie beter beleef word as in die Voor Paardeberg Wyk nie!"
"Heerlik om die wynplase en oulike dorpies soos Rawsonville te besoek. Uitmuntende berge. Oulike padstalle. "