Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Stil dorpie waar die inwoners en geboue ewe veel karakter het. As jy op soek is na 'n tydkapsule na 'n vervloë era is hierdie beslis jou dorp. "
Klaasvoogd West, Cape Winelands
Pat Busch Mountain Reserve"Lekker olywe en wyn in area of besoek Klipdrift in Robertson self."
"Die Paarl is 'n heerlike bestemming om wynplase in die omgewing te besoek, sonder al die baie besoekers wat ander soortgelyke dorpe het."
"Rustige area, naby aan alles, maar ver genoeg weg dat daar nie geraas en baie verkeer in die woongebied is nie."
"Stil, veilige woonbuurt naby die Spar Sentrum wat alles kan voorsien wat jy benodig. Net bietjie te ver uit die sentrale dorpskern, so jy kan nie stap nie - moet motor gebruik en parkering in Stellenbosch bly mos maar 'n kopseer."
"Van Dorpstraat tot al die wynlandgoedere van Stellenbosch, is dit een van my gunsteling bestemmings in Suid-Afrika."
"Ons het nie veel van Paarl beleef nie, maar dit was goed om die Afrikaanse Taalmonument te besoek saam met twee nie-Afrikaanssprekendes."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Eldorado Self-Catering Country House"Puik ou plekkie met lekker eetplekke!"