Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Baie moontlikede in die omgewing. Die pad na Robertson bied die geleentheid om die natuur te geniet."
"We felt welcome and had a very enjoyable visit to Lords, definitely a must. Some of the art venues were unfortunately closed but the shopping was great. All the people we met where warm and welcoming. The surrounding area with the fynbos, vineyards and fruit trees in blossom made beautiful pictures."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
A Treehouse"Lekker plattelandse plek om te bly, nie ver van groot plekke af nie"
"Paarl was nog altyd 'n baie gerieflike plek om te bly, naby ander interessante gebiede om te besoek."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Du Vlei"Very interesting and wonderful place to visit, very worthwhile."
"Goed geleë vir besoek aan verskeie wynplase en kelders in die omliggende omgewing."
Onderpapegaaiberg, Cape Winelands
Andria's Guest Flat"De omgeving van het huis is niet een toeristenbestemming van vandaar uit kun je prachtige tochten maken naar de wijngebieden en ook Kaapstad is dichtbij. Het is een plek om lekker uit te rusten."
"Excellent setting amongst beautiful mountains next to the Keisie River. Farm stalls on Route 66 selling a range of local produce and products and historical sights make Montagu an excellent tourism destination."
"Ashton is lekker sentraal geleë om die area van Swellendam tot by Worcester en ook Barrydale te verken. Daar is baie interessante plekke en plase in die omgewing."
"Binne maklike ry-afstand van bestemmings soos Paarl, Franschhoek en Stellenbosch."
"'n Juweel van 'n dorp wat 'n mens maklik net deurry en nie tyd maak om te stop nie."
"Die wynproe-uitstappies wat aangebied word op die omgewing se plase was uitstekend. Die Klaasvoogds-vallei is bekoorlik!"
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Church Hills Boutique Guest House"Prentjie mooi, soos uit 'n storieboek. Ons sal verseker weer gaan, en langer. Ek voel of ons 'n juweel ontdek het, want ons ken net die Kaap self. Die Waterfront, wynplase, al die gewone goed. En daar vind ons Riebeek-Kasteel soos vanuit 'n droom! "
"Paarl is 'n pragtige toeriste bestemming, naby aan baie mooi plekke om te sien soos Spice Rooute en CBC Brewery."
"Wonderlike pragtige, skoon dorp. Heerlike eetplekke en interessante winkeltjies. Beter wynplase as om Stellenbosch. Vreeslik baie om te doen in die omgewing. "
"Pragtig! Temenos die hoogtepunt! Ps 23 - Na waters waar rus is en groen weivelde word hier waar!"