Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Moreson Manor"Ons het nie juis die dorp verken nie. Ons het wel foto's geneem van die kerk. Die dorp was baie rustig."
"Central and accessible to others parts of the beautiful West Coast and Winelands."
"Een van die mooiste omgewings om te verken in ons land. Moet weer terug gaan, want ons tyd was te min."
"Skoon en netjiese dorp met mooi historiese geboue en goeie eetplekke!"
"Bitter warm, so lugreëling in kamer was van onskatbare waarde. Ons besoek was alleenlik vir persoonlike vereistes."
"Baie beïndruk met die dorpie! My man wil eiendom daar koop. Ek is 'n Kaap-liefhebber. Die Here se Skepping asemrowend!"
"The roads are beautiful and safe to travel on. The views are absolutely incredible. People are friendly and always greeting. Loved it!"
"Montagu is 'n vakansiebestemming duisend, daar is soveel dinge in en om die dorp om aan te beveel. Daar is ietsie van alles vir almal se smaak - uitstekende restaurante en bakkerye, fietstoere, kunsgalerye, olyf-, wyn- en vrugteplase in die omgewing, veteraanmotors en rivierbote."