Verified Reviews
Citrusdal
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Citrusdal
Rated 4 out of 5 based on 288 reviews.
"Currently, with the road works it makes that region not so favourable - but for backpackers and passers-through, Ukhulo ( i.e. Faith) Lodge serves its purpose as a stop-over haven. (I am not too familiar with the tourist attractions of Citrusdal)."
"Citrusdal is 'n oulike dorpie met heelwat om te sien. Die internet se resensies is eintlik minder duidelik. Indien jy in Citrusdal 'n draai maak, stop gerus by die Sandveldhuisie. Dit is 'n oulike winkel. Jy kan daar ook hoor oor ander besienswaardighede. Ons het meeste van ons inligting daar gekry."
"The drive from Citrusdal to Ceres on the R303 is one of the best road trips in the Cape. "
"De Cederbergen en de citrus plantages zijn prachtig, helaas weinig toeristische informative aanwezig want er is veel te zien."
"Dorpie klein maar dele buite dorp pragtig en weg van stadsgeraas en rumoer. Vind vrede weer daar. Heerlike vibe."
"Baie mooi en skoon dorpie en die mense is almal vriendelik en behulpsaam. Padstalletjies word ook 100% aanbeveel."
"'n Heerlike basis om die Sederberge vanaf te besoek. Die dorp is kleiner en stiller as Clanwilliam en vir my daarom meer aangenaam. Die gemeenskap is gesellig en die diens in winkels vriendelik en hulpvaardig."
"We only made a fleeting visit to Citrusdal, but we found the people we spoke to were friendly and obliging."
"Citrusdal has beautiful scenery - though not much to do. A trip into the mountains to Algeria is worthwhile, and Clanwilliam was also very pleasant."
"Mens moet beslis die omgewing met sy besonderse skoonheid ontdek en geniet."