Verified Reviews
Clanwilliam
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clanwilliam
Rated 4.4 out of 5 based on 562 reviews.
"Clanwilliam is 'n baie klein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Indien iemand na Clanwilliam toe gaan moet mens maar biedjie rondry en die ander nabye dorpies besoek."
"Dit is 'n baie interessante dorp met 'n interessante geskiedenis en baie plekke om te besoek. Dit lê ook sentraal ten opsigte van baie ander plekke waar mens kan gaan "kuier"."
"Die dorp self sorg ietwat vir 'n mate van aantreklikheid; ons het die tuine besoek langs die dam in die blommetyd; asook die ou kerke is iets om te sien as mens hou van geskiedenis."
"Die ou Tronkmuseum (met Tolla se kamer) is 'n moet om te besoek. C. Louis Leipoldt se geboortehuis, die pragtige ou kerk, die Ingelsman se graf en so aan maak dit 'n plek om te besoek!"
"I do believe that Clanwilliam should be a tourist destination. However, the Clanwilliam Dam is a beautiful spot and such a pity that it is so neglected. But the little town is very pretty. Oh and the roads should be clearly marked, we ended up in Lamberts Bay instead of taking the N7 back to Cape Town."
"The rock formations around Clanwilliam are stunning. Discovered a number of interesting mountain trails."
"We enjoyed Clanwilliam - the dam and botanical garden were cool to visit. We had a delightful meal at the "Dam Bistro" in Clanwilliam."
"Enjoyed the musum in the old jail and the visit to a Rooibos farm, as well as the nature reserve at the dam of Clanwilliam. "