Verified Reviews
Colesberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Colesberg
Rated 3.9 out of 5 based on 1815 reviews.
"Die paaie (soos baie ander dorpe) in Colesberg is vol "potholes" en kan gevaarlik wees vir inwoners en besoekers."
"'n Baie stil dorpie met gesellige eetplekkies. Definitief 'n "gem" en tipiese tussengangdorpie."
"Die dorp met die meeste gastehuise. Twee goeie restaurante. Die Plattelander was ons keuse. Uitstekende kos."
"Bordeaux restaurant maak die lekkerste kos. Skaapribbetjie wat van die been afval. Sag en smaakvol. Word definitief aanbeveel. Prys ook nie te duur vir kwaliteit Karoo-skaap nie."
"Vriende het Xhariep aanbeveel Bo-oor Colesberg. Dalk nie die best reputasie nie, maar ek vind dit relatief aangenaam."
"Some lovely buildings and houses. I was pleasantly surprised. Quite clean as well. Well done Colesberg."
"Ons het net oorgeslaap, maar dit was 'n rustige dorpie tussen die koppies."
"This is not a place to make your destination, but rather a place to break your journey."
"Net oornag, sal nie regverdig wees om kommentaar te lewer nie. Mense is almal vriendelik."
"A town in decline. No real attractions apart from some cute cottages and a trendy bar & grill/restaurant."