Verified Reviews
Cradle Of Humankind
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cradle Of Humankind
Rated 4.4 out of 5 based on 92 reviews.
"Nie rerig baie om daar te doen nie, tensy ek en vrou kaart verkeerd verstaan het was ons nie so naby aan die Wieg nie. "
Poortview, Cradle Of Humankind
Black Eagle Hotel & Spa"As 'n hotel voel ek dat hul restaurantgeriewe kan verbeter om middagetes en aandetes te gee en die kroeg oop te hou. Mense wil wegkom van die gejaag en kwaliteittyd spandeer en wil nie heeltyd op die pad wees om by ander plekke te gaan eet of iets drink nie. Die pryse is heeltemal te hoog vir wat jy kry. "
Krugersdorp North, Cradle Of Humankind
Cecil Knight Guesthouse"Baie groot winkelsentrums om te besoek."
Lammermoor, Cradle Of Humankind
Pine Valley"Die Wonder Grot en die Renoster en Leeu Reservaat is 'n definitiewe moet. So 'n halfuur se ry van Pine Valley af."
Lammermoor, Cradle Of Humankind
Pine Valley"Pine Valley was perfect for us as we stay in Centurion and it was ONLY a 25 min drive to Pine Valley. Perfect for a short weekend away, without driving for hours on end!"
Roodekrans, Cradle Of Humankind
Cliffview"Roodekrans is regitg 'n baie mooi gedeelte en daar is baie winkels naby."
Krugersdorp North, Cradle Of Humankind
Cecil Knight Guesthouse"Dit hang maar af wat jy in K/N wil doen. Ons het besigheid gehad vir die twee dae dus kan noe kommentaar lewer as toeristebestemming nie."
Krugersdorp North, Cradle Of Humankind
Gute Nacht Guest House"Mooi gerestoureerde ou plekke en as n oud-Krugersdorper lekker en goeie herinneringe. "
Lammermoor, Cradle Of Humankind
Pine Valley"Close to Lanseria airport, and Cradle of Humankind. Might be a good mountain bike trip destination."
Muldersdrift, Cradle Of Humankind
Bergvallei Estates"Ideally situated to commute from and to Magaliesburg, Pretoria and Johannesburg."
Muldersdrift, Cradle Of Humankind
Meerkatplaats Guesthouse and B&B"Goed geleë en naby verskeidenheid van aktiwiteite."
Muldersdrift, Cradle Of Humankind
Hartley Manor Guest House"Gilroy's is 'n moet-sien! Craft Beer en fantastiese mense en selfs 'n beter atmosfeer!"
Rant-en-Dal, Cradle Of Humankind
Camino Manor Guest House"Rant-en-Dal is a charming part of Krugersdorp and, surprisingly, not as far out as I thought it would be. "
West Village, Cradle Of Humankind
Old House"Naby toeriste-bestemmings, maar area is redelik verwaarloos."
Rant-en-Dal, Cradle Of Humankind
Welpie Guest House"Het nie eintlik in die omgewing rondbeweeg nie. Dit wat ek gesien het - lieflike omgewing en verseker aan te bevele."
Muldersdrift, Cradle Of Humankind
Hartley Manor Guest House"Mooi landelike omgewing en sentraal geleë vir besienswaardighede en die stad."
Krugersdorp North, Cradle Of Humankind
Gute Nacht Guest House"Dit is 'n stil area en tog baie naby aan die groot winkelsentrums en die besienswaardighede wat daar is."