Verified Reviews
De Kelders
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in De Kelders
Rated 4.6 out of 5 based on 191 reviews.
"Veilige kusdorpie met pragtige natuurskoon en oor as genoeg aktiwiteite om mens besig te hou."
"Gaan en sien vir jouself - 'n onvergeetlike naweek met baie goeie memories."
"Stil plek en rustig. Moet nog net leer die mooi land van ons bevat alle rasse groepe wat ook vakansies hou."
"Mooi stil en rustige omgewing om net te rus en jou self te vind, van die gejaag van die stadslewe."
"As gesin het ons die verskeie grotte gaan opsoek en die kinders het die avontuur vreeslik geniet."
"De Kelders het verskeie mooi plekke met goeie see-uitsig en 'n rustigheid wat moeilik geklop kan word."
"Rustige en veilige omgewing. Pragtige grotte en plantegroei en asemrowende see-uitsigte. Het die staproetes baie geniet. Kan nie wag om terug te gaan vir Walvis-seisoen nie. "