Geverifieerde Resensie
Desainager
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Desainager bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"Dit is eintlik onregverdig om hierop krities te reageer aangesien ek net oornag het. "
"Dit is net 'n bietjie ver van groter dorpe af en het ook nie 'n strand naby nie. Jy het beslis vervoer nodig indien jy sou invlieg vanaf die binneland. Jy moet ry na alles toe."
"Goeie padaanwysings by ons gasvrou gekry en met haar en GPS se hulp - heerlik gekuier, was net te kort om alles te gaan ondersoek. Ons hou veral van die vriendelikheid van die mense en hul laat voel jou tuis asof jy maar net daar hoort."