Verified Reviews
Die Boord
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Die Boord
Rated 4.4 out of 5 based on 77 reviews.
"Netjies en stil voorstad. Met 'n klein winkelsentrum waar jy alles kan kry wat jy dalk vergeet het."
"Dit is 'n sentraal geleë area waarvandaan die wynplase en besienswaardighede in die omgewing besoek kan word. Winkelsentrum het alles wat jy nodig het."
"Ligging van Die Boord ten opsigte van inkopies, Volkskombuis restourant en Stellenbosch middedorp is perfek."
"Rustig en stil omgewing, maar gemaklik om res van Stellenbosch en wynroete te kan besoek."
"The sound of footsteps upstairs is quite disturbing as I am a light sleeper and will not recommend that room below the double story. If I had remembered I would not have taken that room."