Geverifieerde Resensie
Die Voor Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Die Voor Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 94 resensies.
"Die verkeer van en na die Langeberg Mall is baie erg en die winkeltjie naby die Beach Club het 'n baie klein verskeidenheid, so 'n algemene Kwik Spar of so iets sal baie goed wees vir die noodsaaklike brood ens."
"Fantastiese toeristebestemming, soos ek alreeds genoem het, dis net 'n klipgooi strand toe en dis naby als wat jy nodig het vir 'n wegbreek. "
"Eetplekke was fantasties, maar die akwarium was n teleurstelling. Dalk iets wat in die toekoms ontwikkel kan word!"