Verified Reviews
Dinokeng Game Reserve
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dinokeng Game Reserve
Rated 4.3 out of 5 based on 606 reviews.
"Was op 'n wildbesigtiging, hulle het ons die hele tydperk in 'n sirkel gery, geen diere gesien nie, was baie teleurgesteld veral vir die groot bedrag wat ons betaal het. Vertel vir ons van al die groot 5 is daar, maar het net op 1 gefokus wat ons nie eers gesien het nie. Ek dink hy dink omdat ons van die stad af kom, het geen rigting nie."
"Mens ry moeilik met die kaartaanwysings want die paaie is nie goed gemerk nie. Dit was ons 1ste keer."
"Het baie wild gesien asook twee van die groot vyf nl. renosters en leeus op die selfry-opsie."
"Naby aan die stad, ideaal vir 'n vinnige naweek wegbreek of selfs vir 'n dagbesoek."
"Die Safari Mall was 'n groot teleurstelling. Daar is baie potensiaal vir behoorlike padstal, kunsmark, speelarea vir kinders, teetuin en kunsuitstalling. "
"Dinokeng was 'n lekker verrassing gewees. Moeilik om te glo jy is net 45 minute van Pretoria. Stunning reservaat met pragtige diere."
"Baie rustig en mooi, wel mense wat die hoofpad gebruik as 'n renbaan. Stel voor hulle stel spoedkameras op om die spoedvrate te beheer."
"'n Stukkie ongerepte natuur. Die selfry-opsie is baie gebruikersvriendelik."
"Loved the self-drive route! The map is also very helpful in finding certain animals. The staff at the gate was very helpful and friendly. "
"Dalk was ons net ongelukkig, maar ons het nie baie wild gesien nie, selfs nie op die begeleide wildsrit nie."
"ñ Goeie belegging in Gauteng, miskien effens duur vir die ingang in die reservaat in en dan moet jy nog by sommige van die binneste hekke ekstra betaal, soos om na Veldjie rondom in te gaan."
"Buy the self-drive map, study the routes and plan the roue before you go on a drive!"
"Maar ek sien julle werk hard aan verskeidenheid en getalle te verbeter. Het darem met die game drive 2 renosters en kameelperde kon sien. Het slegs die leeus gehoor in die aand."