Verified Reviews
Dolphin Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dolphin Coast
Rated 4.6 out of 5 based on 553 reviews.
"The environment and the resort on its own is world class and it is definitely the place to stay at."
Simbithi Eco Estate, Dolphin Coast
The Villa"Die landgoed is besonders. Iets om te beleef. Dit is baie veilig en bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, veral vir kinders."
"Dit hang af van wat n mens of gesin wil doen. Ek werk in Wes-Afrika al vir drie maande en as ek bietjie huis toe te kom wil ek so rustige see-uitsig en private plekkie hê om te geniet. Lekker eetplekke is orals, net somer om elke hoek."
"Zimbali is pragtig en al die personeel is baie vriendelik waar ons gegaan het!"
"If the shark nets are removed, then swimming is not allowed. This has happened on 2 visits now."
"Zimbali was pragtig, maar daar was bouwerk in ons area so dit was besig in die dag, en daar was gaste in ander huise wat vreeslik geraas het in die aande."
"Dit is baie ideal geleë tussen Ballito en Umhlanga en baie rustig en stil. Vir 'n goeie rus en heerlike breek is dit beslis die regte bestemming."
"Wonderlike bestemming - so baie om te sien en doen. Besonder skoon en veilig."
"Dit was my eerste keer in Shaka's Rock en ek het dit ten volle geniet. Dis baie stiller as in Durban en het 'n baie beter atmosfeer vir ons gehad."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Bermuda 306"Baie netjiese en skoon strand waar mens as gesin 'n dag by die strand kan geniet."
"Salt Rock is n baie snoesige vakansiedorp, met als naby en amper op jou stoep. Vriendelike mense, oulike restaurant. Behoorlike vakansiebestemming."