Verified Reviews
Dolphin Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dolphin Coast
Rated 4.6 out of 5 based on 551 reviews.
"Die getypoel is pragtig en mens kan met veiligheid swem. 'n Trekpleister daar is die seelewe binne-in die poel. Die eetplekke is heerlik, asook die paar winkels wat herdenkings verkoop. "
"Shaka's Rock is regtig 'n heerlike vakansie vir gesinne met kinders. Die getypoele is 'n dag se tydverdryf vir die kinders en groot mense kan snorkel en swem."
"Dis baie naby aan al die nodige besienswaardighede en sentrums, maar tog so afgesonder dat jy met vrede kan ontspan."
"Dit was my eerste keer dat ek by die Noordkus vakansie gehou het. Die Flag Farm was fantasties en was een van die hoogtepunte van die naweek."
"The Dolphin Coast is a warm and lovely place. So much to do and really enjoyed the beach."
Willard's Beach, Dolphin Coast
At Ballito Manor View"Altyd lekker om in die winter hier te kan swem en te ontspan."
"Die winkelsentrum, Tiffany's, het heerlike restaurante en winkels en is gerieflik naby die akkommodasie."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Ballito Manor View 601"The beach is very clean and safe. Beautiful destination."
Willard's Beach, Dolphin Coast
Ballito Manor View 601"Baie mooi strand, die lewensredders is baie vriendelik, my seuntjie van 2 jaar het sy vinger by die rotse gesny en hulle was baie hulpvaardig en vinnig pleisters op die toneel gehad. Baie dankie daarvoor! Die sambreel en stoele diens is ook fantasties - hulle is so flink en vinnig en dan nog vriendelik ook! Oor die algemeen 'n baie lekker strand wat baie familie vriendelik is!"
"Baie lekker vir 'n rustige vakansie, sal gereeld nou daar vakansie hou maar sal vervelig word vir jongmense."
"Because it is close to King Shaka Airport, it is ideal for staying in. There is also a nice selection of restaurants."
"Uitstekende bestemming aan die Natalse kus sonder die toestroom van massas mense. Dis stil met pragtige strande en swembaddens. Dit sluit ook tennis, muurbal, staproetes, fiets en gimnasium in."