Indien jy Drakensberge besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Drakensberge.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Drakensberge Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Drakensberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Drakensberge akkommodasie
662 lekke plekke om te bly
The House at Glengariff
The House at Glengariff is 'n ongekunstelde, tog bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas met 'n uitstekende uitsig. Dit...
Elsewhere is volledig gemeubileer en toegerus vir selfsorg. Dit is in die veilige en rustige woonbuurt Larola, in C...
Le-'n-biki Gastekamer is 'n bekoorlike ateljeewoonstel op die grondverdieping in Harrismith en bied ruim en geriefl...
Ladybrand Heritage House is in die prentjiemooi Oos-Vrystaat, die poort tot die Lesotho se Bergkoninkryk. Ladybrand...
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 5 is op 'n groenteplaas in die Champagne-vallei, Sentraal-Drakensbe...
Ndawana River Lodge bied selfsorgverblyf op 'n vreedsame plaas in die Suidelike Drakensberge. Die plaas grens aan d...
Villa On Joubert is 'n bekoorlike gastehuis in Ladybrand wat ruim en gerieflike verblyf bied. Hierdie gastehuis is ...
In die somermaande lig die draak haar kop heel omgekrap op, daar is 'n donderstorm en mens hoor haar grom in die gerammel. In die wintermaande is haar rugwerwels wit van die sneeu. Hier waar berge en dale mekaar ontmoet, word besoekers met avontuur begroet. Die Drakensberge se asemrowende landskap vertel... Lees meer