Verified Reviews
Dundee
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Dundee
Rated 4 out of 5 based on 68 reviews.
"Dundee as dorp is verwaarloos en word duidelik nie baie goed bestuur nie. Ek het baie respek vir besighede wat buiten daardie omstandighede steeds positief is en hulle besighede professioneel bestuur."
"We were extremely impressed with Dundee, nice little town, clean and well maintained. The Talana Museum is highly recommended."
"The Glencoe area is good for a visit if you want to relax far from home without any disturbances. It makes for a good place to visit if you are looking to get some fresh air and unwind."
"Ek was nie daar as toeris nie maar wel vir 'n begrafnis. Ek is vertroud met die omgewing en as jy in die slagveld geskiedenis belangstel is dit die regte plek om as basis te gebruik."
"Dundee is die ideale oorstaanplek as slagvelde en geskiedenis jou belangstelling prikkel. 'n Mens sal egter 'n paar dae moet deurbring as al die belangepunte in die omgewing soos bv. Bloedrivier, Talana en talle ander besoek wil word."
"'n Pragtige dorp, maar jy moet 'n paar dae oorbly om al die besienswaardighede te doen."
"Naby geleë dorp soos Dundee kan 'n mens besoek, alle eetplekke is ook daar. Daar is die Talana Museum wat 'n belewenis was vir ons. Bloedrivier is ook 'n plekkie om te besoek."
"Dundee uiters geskik vir besoeke en toere na die omgewing se historiese landmerke."
"Geskiedenis van die Stryd van Bloedrivier, diverse museums en monumente in die buurt."
"Battle fields galore. So much history, you need to spend a long weekend in the area."