Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Pragtige dorpie met hartsmense wat daar woon. Oulike winkeltjies en Restaurante. Graaff-Reinet is 'n moet sien!"
"Dit is 'n plek waarheen ek ontsnap wanneer ek net wil gaan ontspan. Dit is nie 'n groot plek nie, maar het alles wat 'n mens nodig het van restaurante na aktiwiteite vir die hele gesin."
Marina Martinique, Eastern Cape
Claptons 18 Jeffreysbaai"Beautiful scenery and close to everything, loads of activities to do. "
Chintsa (Cintsa), Eastern Cape
Moeggeploeg"Eerste keer in Cintsa en elke oomblik geniet. Hoop om gou terug te gaan of miskien af te tree!"
"Pragtige plek, maar geriewe kan nie net van vol betaalde inwoners geblok word sonder kommunikasie en tarief vermindering nie, dit gee wantroue in advertensies."
"Recommended to all. We enjoyed the best service and full compliments to them."
"Town is on bent knees due to severe drought. Sad to see people and farmers suffer in current conditions ."
Gqeberha (Port Elizabeth), Eastern Cape
Loerie Cottage"Daar is nie genoeg inligting op die internet oor Port Elizabeth nie. Markte, feeste, musiek, ens. Die kus is fantasties, maar vir 'n besoeker is dit moeilik om te weet waar dit veilig is om te swem, loop en vertoef. Die Addo was verbasend naby, net 45 min tot by die een ingang en definitief aanbeveelbaar vir dagbesoeke."
Marina Martinique, Eastern Cape
Marina Martinique 1152"Well looked after estate, with friendly people."
Gxarha (Morgan's Bay), Eastern Cape
Lagoon View on Inchara Drive"As jy hou van absolute rus, net die strand en omgewing, dan sal jy hierdie plekkie geniet. "
"New Karoo is a wonderful restaurant to dine at. Very friendly and efficient service. Owl house maybe a little overrated. Archaeology guy was very friendly and interesting."
Marina Martinique, Eastern Cape
The Ark 2 bedroom flats @ the Marina Martinique"Marina Martinique word wonderlik gemaak deur die water wat orals om jou is. Sonder dit sal Marina maar baie vervelig wees."