Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"If you want to have a native accommodation within a typical citrus-farm: this would be the best decision. "
Marina Martinique, Eastern Cape
17 Jamaican Palms"Die pad vanaf die snelweg na Marina Martinique was nie mooi nie. Jy ry deur 'n informele nedersetting voor jy by die pragtige Marina kom. Hoewel pragtig omhein was ek nie baie in my skik oor die pad tussen Jeffreys en die baai. Wens die munisipaliteit kon die pad verfraai. Sou 'n aanwins gewees het."
"Oulike interessante dorpie. Wat definitief besoek moet word. Die mense van die dorp is baie vriendelik, hulpvaardig en ook verwelkomend."
"Kirkwood het beslis meer om te bied as wat mens op die oog af sien, die mense is vriendelik en ons sou graag meer wou sien van Kirkwood en die omgewing."
"Goeie bestemming, alle besienswaardighede maklik bereikbaar."
"Lyk baie besig en parkering 'n probleem. Nodige winkels darem makliker bekombaar. Omgewing mooi skoon."
"Lovely to see new restaurants and still the same place we remember from years gone by!"