Verified Reviews
Eastern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Eastern Cape
Rated 4.4 out of 5 based on 10323 reviews.
"Die dorp was smerig vuil en vullis het letterlik oral uitgepeul. Dit het 'n slegte indruk gemaak."
"Baie oulike dorpie en lekker restaurante, net jammer baie van die restaurante is nie oop op spesifiek Dinsdae nie. "
"Kabeljous is part of Jeffrey's Bay, which is without a doubt the safest beach in South Africa. Kabeljous is a few kilometers away from the main beach which makes it close to the action if you are interested, but away from the action if you want to rest."
"Jeffereysbaai is vol verskillende aktiwiteite vir almal. Tieners, jonger kinders en volwassenes word almal geakommodeer. Dit is die perfekte dorp vir "shopaholic", aangesien al die "factory stores" daar geleë is. "
"Baie mooi dorp en baie gasvry. Ons gunsteling-dorp om oor te slaap van Pretoria na Mosselbaai."
"Dis 'n goeie area om te bly as jy vir 'n spesifieke doel in Grahamstad moet wees."
Marina Martinique, Eastern Cape
The Ark 2 bedroom flats @ the Marina Martinique"Die omgewing is rustig en die veiligheid is gerusstellend. Beslis 'n plek waarheen ons weer sal gaan. "
"Pretty little town that offers a wide variety of arts and crafts. Really enjoyed the Pig and Whistle Hotel. "
"Die ligging is lekker. Uit Oos-Londen, maar naby genoeg om soontoe te ry."
"Pragtige dorp. Baie gerieflik en alles is tot jou beskikking. Vertrou die dorp sal sy karakter hou (die grasdak wonings) en nie te veel uitbrei nie."